Die onsigbare pou

  1. home
  2. Books
  3. Die onsigbare pou

Die onsigbare pou

3.61 37 8
Share:

In die 1980’s verower die sanger genaamd Ober die Afrikaanse musiektoneel . . .Jare later belig sy vriend en agent, Sybie de Waal, Ober se...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

In die 1980’s verower die sanger genaamd Ober die Afrikaanse musiektoneel . . .
Jare later belig sy vriend en agent, Sybie de Waal, Ober se lewensloop in ’n plakboek van woorde – van hulle skooldae af, deur die jare toe Obermania die publiek beetgepak het, tot die terreurdaad toe alles tot ’n einde kom.
Die onsigbare pou is ’n verhaal van ambisie en kreatiwiteit, roem en anonimiteit, vriendskap en verraad. In Zirk van den Berg se pittige, poëtiese vertelstyl.

  • Format:Paperback
  • Pages:220 pages
  • Publication:2022
  • Publisher:Kwela
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:
  • ISBN13:
  • kindle Asin:

About Author

Zirk van den Berg

Zirk van den Berg

3.90 527 71
View All Books