Die drie weduwees (Ami Prinsloo, #4)

  1. home
  2. Books
  3. Die drie weduwees (Ami Prinsloo, #4)

Die drie weduwees (Ami Prinsloo, #4)

4.37 187 9
Share:

Ami het geweet die dag gaan kom dat sy moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal wat met mening teen alzheimers baklei het....

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Ami het geweet die dag gaan kom dat sy moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal wat met mening teen alzheimers baklei het. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet met die hulp van sy drie
eksvroue na ’n stokou onopgeloste saak kyk.
Die drie weduwees, soos hulle genoem word, is aanvanklik ewe min lus om aan Paul se versoek gehoor te gee. Niemand kon dan al bepaal hoe ’n vyftienjarige seun van Pretoria in 1998 op pad kafee toe met net R20 in sy sak verdwyn het nie.
Met haar eerste besoek aan die Moot besef Ami dat Eberhard Gouws se ma nog lank nie moed verloor het dat haar kind gaan huis toe kom nie.
Teen haar sin begin sy al hoe dieper in die raaisel ingetrek word, die halwe waarhede en leuens wat een vir een begin kop uitsteek.
En toe verdwyn nog ’n kind . . .

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:062409149X
  • ISBN13:9780624091493
  • kindle Asin:B0FS413W5M

About Author

Irma Venter

Irma Venter

3.97 7508 524
View All Books