Eleksie op Erdvark

  1. home
  2. Books
  3. Eleksie op Erdvark

Eleksie op Erdvark

4.20 35 7
Share:

Soois Swart se sukkelende koerantjie op Erdvark in die Knersvlakte berig sonder moderne tegnologie oor die naderende munisipale eleksie. Vir die...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Soois Swart se sukkelende koerantjie op Erdvark in die Knersvlakte berig sonder moderne tegnologie oor die naderende munisipale eleksie. Vir die eerste keer in ’n dekade word die BA Minus deur twee ander partye teengestaan. Die regerende party beywer hulle vir die behoud van kleinhuisies en die opposisie vra vir vernuwing in die vorm van spoeltoilette. Wanneer ’n horingadder in ’n kleinhuisie ’n inwoner op ’n kwesbare plek pik, klap die eerste eleksieskoot amptelik.

  • Format:Paperback
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:079580301X
  • ISBN13:9780795803017
  • kindle Asin:B0FS33896Q

About Author

Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg

4.16 3892 266
View All Books