Blinde Sambok
Share:
Riana Scheepers, bekroonde skrywer van onder meer Dulle Griet, Die heidendogters jubel en die gewilde Katrina-boeke, neem die leser met hierdie boek...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
Riana Scheepers, bekroonde skrywer van onder meer Dulle Griet, Die heidendogters jubel en die gewilde Katrina-boeke, neem die leser met hierdie boek na 'n jeugwêreld op 'n plaas waar saans na oustories om 'n misvuur geluister word. Maar altyd is daar in die jong Gideonette de la Rey se lewe die bedreiging van die blinde sambok, die bliksemstraal wat in 'n oomblik alles kan verander.
- Format:Paperback
- Pages:122 pages
- Publication:2001
- Publisher:Tafelberg
- Edition:
- Language:afr
- ISBN10:0624039803
- ISBN13:9780624039808
- kindle Asin:B074PTZNK1







