Vier susters

  1. home
  2. Books
  3. Vier susters

Vier susters

4.08 97 13
Share:

Op Broedersdraai is daar perde tussen vier susters. Dit is 1945. In Europa woed die Tweede Wêreldoorlog; in Suid-Afrika die stryd tussen Sap en Nat,...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Op Broedersdraai is daar perde tussen vier susters. Dit is 1945. In Europa woed die Tweede Wêreldoorlog; in Suid-Afrika die stryd tussen Sap en Nat, tussen die Rooilissies en die Ossewabrandwag.

Ivy, die jongste, wil 'n onbevange lewe hê, 'n ander werklikheid waar sy kan liefhê wie sy wil. Sy skaar haar by die Stormjaers wat Smuts en sy oorlog in die wiele probeer ry. Sophié staan by die regering; haar man se ambisie en loopbaan hang daarvan af.

Beatrice hunker na haar Boas, al het sy hom doodgewens.

Terwyl elkeen die struwinge van die tyd aan eie lyf voel, is dit Kietie wat verder as haar drie susters sien.

Waar Domenico Valente, 'n Italiaanse krygsgevangene, sy verskyning maak, word die spanning op die spits dryf.

Vier susters is 'n priemende roman wat die tradisies van die historiese en die plaasroman omkeer.

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:Penguin Random House Suid-Afrika
  • Edition:1
  • Language:afr
  • ISBN10:1485904773
  • ISBN13:9781485904779
  • kindle Asin:B0946R6B96

About Author

Gerda Taljaard

Gerda Taljaard

4.03 241 50
View All Books