Hartlam

  1. home
  2. Books
  3. Hartlam

Hartlam

4.00 11 5
Share:

In hierdie bundel sal jy vergeefs soek na voorspelbaarheid. Want die liefde het vele gesigte, en nie almal is mooi nie.Kerneels Breytenbach,...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

In hierdie bundel sal jy vergeefs soek na voorspelbaarheid. Want die liefde het vele gesigte, en nie almal is mooi nie.

Kerneels Breytenbach, Christine Barkhuizen Le-Roux, Erika Murray-Theron, Martin Botha, Helene de Kock, Keina Swart, Jaco Jacobs en vele meer skryf oor die liefde in al sy vele gedaantes: moederliefde, onvoorwaardelike liefde, gewelddadige liefde, verbode liefde, erotiese liefde, obsessiewe liefde, kalwerliefde, besitlike liefde, naasteliefde, onbeantwoorde liefde, waansinnige liefde, liefde tot die dood toe ...

Want die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande.

  • Format:Paperback
  • Pages:256 pages
  • Publication:2017
  • Publisher:Tafelberg Uitgewers
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0624082733
  • ISBN13:9780624082736
  • kindle Asin:0624082733

About Author

Gerda Taljaard

Gerda Taljaard

4.03 241 50
View All Books