Spertyd

  1. home
  2. Books
  3. Spertyd

Spertyd

4.21 111 18
Share:

Hierdie boek is die voltooiing van Elsa Joubert se outobiografiese drieluik wat ingelei is deur 'n Wonderlike geweld (2005) en Reisiger (2009). Dit...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Hierdie boek is die voltooiing van Elsa Joubert se outobiografiese drieluik wat ingelei is deur 'n Wonderlike geweld (2005) en Reisiger (2009). Dit fokus hoofsaaklik op die skrywer se latere jare, in die aftreeoord in Kaapstad waar sy nou al 'n geruime tyd woon, maar haar belewenis van die hede en onlangse verlede word onlosmaaklik vervleg met herinneringe aan veel verder terug, alles geteken met die kenmerkende woordvaardigheid van een van Afrikaans se mees gevierde skrywers.

  • Format:Paperback
  • Pages:208 pages
  • Publication:2017
  • Publisher:Tafelberg
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0624084329
  • ISBN13:9780624084327
  • kindle Asin:B076TGDX17

About Author

Elsa Joubert

Elsa Joubert

3.84 777 84
View All Books