Maters op Maasdorp (Maasdorp, #14)
Lalage Engelbrecht het haar ma op negejarige ouderdom verloor en sedert haar pa weer getrou het, kry sy baie swaar onder haar stiefma. Uiteindelik...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
Lalage Engelbrecht het haar ma op negejarige ouderdom verloor en sedert haar pa weer getrou het, kry sy baie swaar onder haar stiefma. Uiteindelik word sy Maasdorp toe gestuur sodat sy eerder op kosskool kan wees as in haar ouerhuis.
Lalage beland by Klarette Prinsloo en die niggies Magda Voster en Reina van der Hoven in die klas, maar die uitbundige en uitgesproke Lalage - uitgespreek LALAASJ - laat haar nie onnodig beïndruk deur al die Malan-kinders en die beroemdes in hul uitgebreide familie nie.
Tog ontferm Klarette haar oor die nuweling, want soos een van die vroue wat Lalage van kleintyd af ken dit stel: is Lalage se lewenslus nie dalk ‘n masker vir ‘n diepe ongelukkigheid nie?
- Format:Paperback
- Pages:145 pages
- Publication:2006
- Publisher:Human & Rousseau
- Edition:Tweede uitgawe, eerste druk
- Language:afr
- ISBN10:
- ISBN13:
- kindle Asin:









