Louoond (Afrikaans Edition)
Luister vriende, die wêreld van die kombuis is van mens en God verlate. Dit is ’n toestand – een van beheerde histerie.In hierdie novelle met sy...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
Luister vriende, die wêreld van die kombuis is van mens en God verlate. Dit is ’n toestand – een van beheerde histerie.
In hierdie novelle met sy humor en sy baie vlakke is geen kaalvoetvrou voor die stoof in ’n gesellige kombuis nie. Hierdie kombuis is vol kopulerende vlieë, twee Dobermanns, marsjerende miere, ’n ANC-lid en ’n Armeense kuiergas.
Terwyl die verteller ’n varkboud ontvries en later in die oond druk, luister sy na Callas en Chopin en probeer sin maak uit die wêreld se chaos om haar – die chaos wat al in haar kombuis ingesypel het.
As ek net een onsterflike reël kan skryf, ’n reël wat die hele wêreld my sal beny.
Goosen skryf in Louoond meer as een “ontsterflike reël” wat ’n lees en ’n herlees moontlik maak.
- Format:
- Pages: pages
- Publication:1987
- Publisher:Haum Literêr
- Edition:1ste uitgawe
- Language:afr
- ISBN10:0798623047
- ISBN13:9780798623049
- kindle Asin:0798623047









