Noudat slapende honde

  1. home
  2. Books
  3. Noudat slapende honde

Noudat slapende honde

4.06 25 2
Share:

Kamfer se gedigte is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie.  Sy skryf veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wêreld...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Kamfer se gedigte is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie.  Sy skryf veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wêreld waarin sy haar bevind – dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie . . . Haar gedigte is tegelyk toeganklik en onkonvensioneel – sy is ‘n sterk, sterk nuwe stem in Afrikaans. ‘n Vonds.

  • Format:Paperback
  • Pages:48 pages
  • Publication:2008
  • Publisher:Kwela Boeke
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:
  • ISBN13:
  • kindle Asin:

About Author

Ronelda S. Kamfer

Ronelda S. Kamfer

3.98 240 29
View All Books