Die seerowers 4: Die seerowers en kaptein Rufus Rottus
Share:
AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Grootgaapbaai is oorval met ROTTE! Groot rotte, klein rotte, kwaai rotte en honger rotte. Gelukkig bied 'n geheimsinnige...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
AHOOI DAAR, SKARMINKELS!
Grootgaapbaai is oorval met ROTTE! Groot rotte, klein rotte, kwaai rotte en honger rotte. Gelukkig bied 'n geheimsinnige towerfluitspeler, Rufus Rottus, aan om van die knaagdierprobleem ontslae te raak teen betaling. Wanneer die gulsige burgemeester weier om die towerfluitspeler vir sy dienste te betaal, speel hy 'n betowerde deuntjie en lei al die kinders in Grootgaapbaai weg. Sal Matilda en Basjan hulle kan red?
- Format:Paperback
- Pages:160 pages
- Publication:2023
- Publisher:Human & Rousseau
- Edition:
- Language:afr
- ISBN10:0798183926
- ISBN13:9780798183925
- kindle Asin:0798183926









