13 Klutse Kwyt: Van Saambou tot die SAUK

  1. home
  2. Books
  3. 13 Klutse Kwyt: Van Saambou tot die SAUK

13 Klutse Kwyt: Van Saambou tot die SAUK

0.00 0 0
Share:

Dr. Anton vertel self: 'In 13 klutse kwyt onthou ek 47 jaar en 14 betrekkings se werksituasies: verreweg die meeste daarvan interessant of komies of...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Dr. Anton vertel self: 'In 13 klutse kwyt onthou ek 47 jaar en 14 betrekkings se werksituasies: verreweg die meeste daarvan interessant of komies of albei. Die soet, het ek aanvanklik gedink, behoort darem die bietjie suur te oorheers.
Maar die skryf hiervan het my 'n soeter les geleer: ek kon skielik insien dat die minder aangename toe te skryf was aan gefrustreerde kollegas wat deur die jare hulle werksdag gevrees het - iets wat die werksomgewing versuur het. En ek hoop dat ek uiteindelik die meeste van hulle met 'n sagter kwas geteer het.'

  • Format:Paperback
  • Pages: pages
  • Publication:2009
  • Publisher:Protea Boekhuis
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:1869193067
  • ISBN13:9781869193065
  • kindle Asin:1869193067

About Author

Anton F. Prinsloo

Anton F. Prinsloo

4.45 11 3
View All Books