Santenkraam

  1. home
  2. Books
  3. Santenkraam

Santenkraam

3.58 27 2
Share:

Text in Dutch and Afrikaans.Met dié bundel verse vestig Ronelda S. Kamfer haarself opnuut as ’n hoogs talentvolle en dénkende digter in...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Text in Dutch and Afrikaans.

Met dié bundel verse vestig Ronelda S. Kamfer haarself opnuut as ’n hoogs talentvolle en dénkende digter in Afrikaans. Die landskappe Klippenkust en Skipskop figureer in dié gedigte, en ook die karakters Klippie Klip-kop en Sara-Slim-meisie, en Herrij Autshumao en Van Riebeeck. Skeepswrakke onderwater word simbool van verledes wat nooit opgediep is nie. En “oorvertel” van die geskiedenis word uiteindelik “andervertel”, met ironie, fyn humor en ’n spel met taal. grond/Santekraam is ’n uitsonderlike bundel, en verryk die huidige kanon van Afrikaanse poësie.

  • Format:
  • Pages:117 pages
  • Publication:2012
  • Publisher:Uitgeverij Podium
  • Edition:Bilingual edition
  • Language:mul
  • ISBN10:9057595176
  • ISBN13:9789057595172
  • kindle Asin:9057595176

About Author

Ronelda S. Kamfer

Ronelda S. Kamfer

3.98 240 29
View All Books