Die reise van Isobelle
Share:
Die jare 1894 tot 1994 is vir die Afrikaner 'n tydperk van grootse maar veral pynlike gebeure. 'n Gewone Suid-Afrikaanse familie beleef in hierdie...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
Die jare 1894 tot 1994 is vir die Afrikaner 'n tydperk van grootse maar veral pynlike gebeure. 'n Gewone Suid-Afrikaanse familie beleef in hierdie roman die Anglo-Boereoorlog, die Eerste Wêreldoorlog, die 1914-Rebellie, 1918 se tragiese Groot Griep en 1938 se besielende Voortrekkereeufees, die Tweede Wêreldoorlog se gruwels, die 1948-verkiesing wat tot apartheid se hoogbloei lei, en die tagtigerjare se opstande.
- Format:
- Pages: pages
- Publication:1995
- Publisher:
- Edition:1. uitgawe
- Language:afr
- ISBN10:0624034232
- ISBN13:9780624034230
- kindle Asin:0624034232


