Siener in die suburbs: 'n spel in drie bedrywe
Share:
Die stuk speel af in 'n armoedige suidelike voorstad van Johannesburg. Jakes is die "zef" ou wat 'n ma soek vir sy laaitie. Tiemie, die ma, wil egter...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
Die stuk speel af in 'n armoedige suidelike voorstad van Johannesburg. Jakes is die "zef" ou wat 'n ma soek vir sy laaitie. Tiemie, die ma, wil egter niks hiervan weet nie. Sy wil wegkom uit die "suburbs", met 'n ryk man trou en "van geweet wees". Haar broer, Tjokkie is die siener wat onder meer "sien" hoe 'n ander man as Jakes haar swanger maak. Natuurlik met rampspoedige gevolge.
- Format:
- Pages:56 pages
- Publication:1971
- Publisher:
- Edition:1ste slapbanduitgawe
- Language:
- ISBN10:0624018741
- ISBN13:9780624018742
- kindle Asin:0624018741





