Kringe in 'n Bos

  1. home
  2. Books
  3. Kringe in 'n Bos

Kringe in 'n Bos

4.33 2410 68
Share:

Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel - hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar 'n...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel - hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar 'n legendariese olifantbul - Oupoot - wat losbreek van sy trop ... Oupoot en Saul het 'n vreemde band tussen hulle . In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. 'n Man en sy dier-broer - saamgegooi in 'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word. Saul volg Oupoot se spoor, al nader aan die waarheid wat sy lewe vir altyd sal verander.

  • Format:Paperback
  • Pages: pages
  • Publication:1989
  • Publisher:Tafelberg Publishers
  • Edition:1. sakformaat-uitgawe
  • Language:afr
  • ISBN10:0624028178
  • ISBN13:9780624028178
  • kindle Asin:B00E1IJ2VK

About Author

Dalene Matthee

Dalene Matthee

4.13 8707 436
View All Books