Spoor (Afrikaans Edition)

  1. home
  2. Books
  3. Spoor (Afrikaans Edition)

Spoor (Afrikaans Edition)

2.25 8 1
Share:

Bo Pakhuispas raak 'n vliegtuig los uit die lug. En val. Dis 'n Junkers 86 van 61 Eskader wat met 'n vrag laaghout op pad was na die...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Bo Pakhuispas raak 'n vliegtuig los uit die lug. En val. Dis 'n Junkers 86 van 61 Eskader wat met 'n vrag laaghout op pad was na die Brooklyn-vliegveld. Die loods, kpt. Blinkhorn, sterf op feitlik dieselfde oomblik dat 'n rooikopdogtertjie haar eerste skreetjie gee - sonder aanmoediging van die verdwaasde vroedvrou.

Ook bo Bobbejaansberg naby Elandsbaai raak 'n vliegtuig verdwaal in die mis. En val. 'n Seuntjie, aan't speel in die vlak water van Verlorenvlei toe die Lockheed Lodestar neerstort, storm berg-op en verbrand hom liederlik teen die vuurwarm silinderkas. In die ambulans klou hy vas aan die koel hand van skout-by-nag Guy Waterhouse Hallifax, een van die tien gestorwenes.

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1. uitgawe
  • Language:
  • ISBN10:062403402X
  • ISBN13:9780624034025
  • kindle Asin:062403402X

About Author

Sonja Loots

Sonja Loots

3.42 71 11
View All Books