Adele Vorster woon in Bloemfontein en hierdie is haar debuutroman. Die manuskrip is voltooi ter verkryging van die graad M.A. in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van die Vrystaat. Die studieleiers was dr. Francois Smith en prof. Henning Pieterse.